easy website maker


Hjs toutrek

Welcome to our tug-of-war website!

Pêrels en Kêrels

Wie is ons Pêrels?


Ons seuns se entoesiasme vir toutrek is so aansteeklik, dat ‘n groep meisies uit La Rochelle en Girls’ High ook hierdie seisoen saam met hulle begin oefen en deelneem het.

Die meisiespanne (bekend as Die Pêrels) en die gemengde spanne, na wie ons verwys as Die Pêrels en die Kêrels, verstom alreeds met hulle sukses!

Die kêrels gebruik hulle goeie HJS maniere en dis mooi om te sien hoe die spanne saam oefen in die pyntuin en later baklei op die veld!


when you click on a picture, you will see them in full size 
Parents who like to have these pictures can give a usb to Liesbeth.

Mobirise

Paarl Paving
Michael Kaden
082.577713
(picture  databank)

Mobirise

DANKIE ouers vir bydares en ondersteuning

Mobirise

Hoër Jongens skool Paarl: dankie vir mannekrag :)

HJS Toutrek - Nuwe Borge en Advertensie borde: 

Indien u sou belangstel om HJS Toutrek te ondersteun met enige borge of donasies, kontak gerus vir Mnr Nollies de Vries by HJS Paarl vir meer inligting.

Vriendelike groete
HJS Toutrek

PBH Tu of war - New Sponsorships and Advertisement boards:

Should you consider to support PBH tug of war with any sponsorship or donations, please contact Mr. Nollies de Vries at PBH for more information.

Kind regards
PBH Tug of wa