develop free website


Hjs toutrek

Welcome to our tug-of-war website!

Mobirise

important competition dates:

12 - 14 Maart - SA  Kampioenskap Drostdy WorcesterOctober (click for info)


October 2020: Botha Kelders

Paarl 08/02 se uitslae:

Dogters :
520kg dogters 5de (vorige week 7de!)

Gemeng:
520 kg gemenge span 4de (vorige week 8ste!)

Seuns: A & B span:
520kg A span 1ste in finale GOUD
560kg A span 2de in finale SILVER 

Mobirise

Hjs toutrek het op 29 Feb by Bellville Westcliff WP 
Uitslae:

Seuns:
480 A 3de  SILVER
520 A 5de in liga uit 26 spanne
520 B GOUD in plaat afdeeling
560 A 4de  uit 24 spanne
560 B GOUD in plaat afdeeling
600 A GOUD in plaat afdeeling

Dogters: 
480 A Dogters 5de 
520 A dogters 5de

Dankie Elke Brink om foto's af te neem van de Pêrels!

Just for your interest... We won Drostdy A in the 560kg's! (they would get Gold at the end)

Mobirise

Belangrik:

Inligting oor SA kampioenskap sal deur gegee word sodra ek die inligting kry. Ons moet 'n deposito vir kinders se verblyf betaal. Ouers wat wil saamgaan en oorslaap moet dit DRINGEND laat weet. Daar is n gastehuis op Nuy wat net 40 beddens beskikbaar het, teen n baie goeie prys, wat ons vinnig moet bespreek. huimarif@gmail.com

Kleredrag by aankoms kompetisies:

*tekkies
*rugby kouse
*blou pt-broek
*toutrek hemp of wit skool sporthemp
*sport baadjie

Mobirise

The first week at school is always hectic and as tug-of-war is mainly a first-term sport, we have to get things quickly organized! We do wish that all new members give tug-of-war a try!! Please have a look to the pictures on this site.... net om te wys hoe LEKKER dit is!

THANK YOU to Breërivier tug-of-war club that we could borrow some of your outstanding girls. always nice to work together!

08/02/2020: Wat n wonderlike dag!


Dit kan die begin wees van elke opstel van enige graad!! Maar gister, die 8ste Februarie, sal ons nog lang onthou! Dis die dag wat HJS die toutrek kompetisie aangebied het, en wat n fantastiese dag was dit.

First of all: thank you TOYOTA McCarthy Paaarl and SABRE paint sponsorship. The field looked great, the 2 new ropes are fantastic and the new caps look stunning!!

6 am: Die veld is vol ouers wat daar is om te help! Kragopwekkers, hout paaltjies, linte, gazebo's, toilette skoonmaak...almal is daar en almal help! 

7:30 am: Die ander skool se mense kom in groot getalle en die vallei raak wakker met lekker musiek, mooi berge, en die geur van koffie uit 1 van die kosstalletjies wat die afrigters gereël het!

8 am: Mr Nollies De Vries, who was quite impressed with our tug-of-war setup and the number of schools/clubs attending, opened the competition in the proper Boys High way.

8:10 am: Mr Nollies De Vries was even more impressed with the way how we greet the rival team, beat the rival team, and then again take our caps off and greet them a last time with a smile on our faces and no hard feelings.

9:30 am: Meneer Swart het van sy huis af gedraf tot by die Boy Louw sportgronde. Hy het vir die kinders en afrigters kom groet. Ook meneer Swart was baie gelukkig om te hoor hoe goed die kinders doen en hy kon self beleef hoe opgewonde almal is oor die goeie uitslae danksy die toegewyde afrigters. Baie oefening, pyn en disipline betaal! 

Later that morning: The 560 kg team takes silver. Everybody is so exited!! Philip and Melt, our coaches for HJS and Pêrels are so happy…kids are even more dedicated!

Meanwhile all new boys and girls are getting turns and they are learning fast! On the field even the coaches from other teams give compliments how fast our kids are learning. Philip and Melt are giving their time for the love of the sport, 4 times a week, for a small group of fantastic kids…

Skuins na 1: Die son brand, die grond is droog, sand in die skoene en sand in ons oë, die hande begin seer raak, blaase gaan oop, pyn oorals, en net daar...trek ons 520kg span die goud los! Die aarde dawer onder die gespring van ons toutrek kinders, afrigters, ma's en pa's! Dankie Philip vir al jou opofferings en harde werk om ons kinders tot daar  te kon kry. You are a star!

En so gaan die dag verder. Nog 'n bietjie warmer, nog 'n bietjie meer stof en kort voor 5 is dit tyd om kamp af te slaan. 

Before going home, we donated a bottle of Mooi Bly wine to all 28 judges to say thank you for their hard work to make the day possible. All of them, including our coaches, are doing it for the love of the sport.


Thank you Boys High for giving us the opportunity and your support!

Thank you Melt, Thank you Christian, Thank you Philip!

It was a massively successful and truly memorable day.

Mobirise

Thank you 
Toyota McCarthy, Paarl

Mobirise

Thank you
Toyota McCarthy, Paarl

Mobirise

Thank you Lise and Andries Joubert, SABRE paints

Mobirise

Thank you Lise and Andries Joubert, SABRE paints

Mobirise

Thank you
Erik Schouteden
Mooi Bly wines

Mobirise

Thank you
Erik Schouteden.
Mooi Bly wines

Mobirise

Paarl Paving
Michael Kaden
082.577713
(picture  databank)

Mobirise

DANKIE ouers vir bydares en ondersteuning

Mobirise

Hoër Jongens skool Paarl: dankie vir mannekrag :)

HJS Toutrek - Nuwe Borge en Advertensie borde: 

Indien u sou belangstel om HJS Toutrek te ondersteun met enige borge of donasies, kontak gerus vir Mnr Nollies de Vries by HJS Paarl vir meer inligting.

Vriendelike groete
HJS Toutrek

PBH Tug of war - New Sponsorships and Advertisement boards:

Should you consider to support PBH tug of war with any sponsorship or donations, please contact Mr. Nollies de Vries at PBH for more information.

Kind regards
PBH Tug of war